11 Dec Nuwe wolperse vir opkomende boere
1 MIN
Download (609.5 KB)
Die Departement van Plaaslike Ontwikkelings en Omgewingsbestuur, het in die Oos-Kaap verdere projekte geloods om opkomende boere te bemagtig deur hul behoeftes aan te spreek met behoorlike toerusting om wol na skeer te verwerk en te kompakteer. Daarom is befondsing bewerkstellig vir die aankoop van wolperse. Net in die Oos-Kaap alleen is sedert 2019 al 84 wolperse beskikbaar gestel vir die doel.
AF
SOUTH AFRICA