Pieter Möller - Landbou Insetsels

6 Dec Eiers ingevoer om tekort aan te spreek

1 MIN
Download (625.2 KB)
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging verwelkom die aankondiging van die Minister van Landbou, Thoko Didiza, om eiers in te voer. Ander eierprodukte soos poeiereiers, bevrugte eiers en eiers in vloeibare vorm sal verwelkom word, terwyl Suid-Afrikaanse pluimveetroppe weer herbou word.
AF  SOUTH AFRICA