4 Dec Meer voedsel vir minder koolstofvrystellings
54 SEC
Download (437.0 KB)
Koolstofvrystellings van vee kan met tot 30% verminder word as dieselfde suksesvolle praktyke, wat tans in Australie toegepas word, wereldwyd gebruik word. Veeprodusente kan hierdeur hul produksie verhoog om in die toekoms aan die behoeftes van ‘n groter bevolking te voldoen.
AF
SOUTH AFRICA