Pieter Möller - Landbou Insetsels

30 Nov PM berig oor vleisverkope wat stadig begin styg

56 SEC
Download (455.4 KB)
Die huidige vleispryse het wêreldwyd steeds nie die hoogtes bereik van verlede jaar dieselfde tydperk nie, maar die Australiese mark het wel ‘n effense verbetering getoon. Die vraag na rooivleis het egter daar toegeneem. Die kleinhandelprys het gedaal en dit het veroorsaak dat verbruikers wel meer vleis begin aanskaf het.
AF  SOUTH AFRICA