19 Dec Dinsdagoggend - Dr Belinda vd Vlies
22 MIN
Download (10.5 MB)
JESAJA 7
14Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem.
JESAJA 9
5Vir ons is 'n Seun gebore,
aan ons is 'n Seun gegee;
Hy sal heers, en Hy sal genoem word:
Wonderbare Raadsman,
Magtige God,
Ewige Vader,
Vredevors.
AF
SOUTH AFRICA