29 Nov Kragveiligheid tydens oorstromings
6 MIN
Download (2.8 MB)
Baie mense kyk die moontlikheid van elektriese gevare mis wanneer dit oorstroom. Dit kan ernstige gevolge inhou. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Eskom se Stefanie Janse van Rensburg oor watter impak swaar reën en vloede op het elektriese infrastruktuur binne en buite die huis.
ENGLISH
SOUTH AFRICA