Pieter Möller - Landbou Insetsels

27 Nov PM gesels met landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor landbou-vooruitsigte

2 MIN
Download (1.2 MB)
Dawie Maree is ‘n landbou-ekonoom, voorheen van Agri SA en nou van FNB. Maree gee ‘n positiewe voorspelling veral vir somergraanprodusente met die prys van brandstof wat daal. Maree gee ook sy mening oor die jongboere se positiewe bydrae tot die sektor.
AF  SOUTH AFRICA