Pieter Möller - Landbou Insetsels

27 Nov PM berig oor vleispryse en –produkte wat weer besig is om te herstel

41 SEC
Download (331.2 KB)
Landbou-ekonome en ander kundiges het die afgelope tyd berig oor vleispryse en pryse van vleisprodukte wat nie soveel groei getoon het as in ander jare nie. Dit wil egter voorkom of daar ‘n stadige herstel te siene is en veral Namibiese vleispryse het in die laaste kwartaal tekens getoon van ‘n opwaartse kurwe.
AF  SOUTH AFRICA