Pieter Möller - Landbou Insetsels

20 Nov Hans-Jurie Moolman gesels oor die vergoeding van grondeise op ‘n plaas

5 MIN
Download (2.5 MB)
Hans-Jurie Moolman is 'n regskundige wat spesialiseer in grondkunde en hy bespreek vandag die vergoeding van eise op plase. Hy verduidelik die werkswyse hiervan en wat die gevolge is wanneer ‘n grondeis toegestaan is en die Staat die grond wil aankoop en die huidige eienaar moet vergoed. Die Staat kan ook alternatiewe grond aan eisers toeken. Die historiese toekenning en bepaling van vergoeding word breedvoerig verduidelik.
AF  SOUTH AFRICA