16 Nov Donderdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs
19 MIN
Download (9.0 MB)
MATTEUS 14
Jesus loop op die see
(Mark. 6:45-52;Joh. 6:15-21)
22Net daarna het Jesus sy dissipels in die skuit laat klim om solank voor Hom uit te vaar na die oorkant toe terwyl Hy nog eers die mense huis toe laat gaan.
AF
SOUTH AFRICA