Pieter Möller - Landbou Insetsels

15 Nov Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

2 MIN
Download (1.1 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Graanprodukte is onder druk, maar beide wit- en geelmieliespotpryse het gestyg hierdie week. Sojapryse week-op-week het weer effens gestyg hierdie week, so ook sonneblompryse. Koringspotprys het weer gedaal, terwyl sorghumpryse ook effens gestyg het. Lusernpryse het ook gestyg.
AF  SOUTH AFRICA