Pieter Möller - Landbou Insetsels

15 Nov Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.7 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het weer effens verswak teenoor ‘n swakker dollar, hoofsaaklik as gevolg van rentekoerse. Hierdie week het speenkalfpryse weer effens gedaal. Stoorlammerpryse het effens gedaal. Slagpryse kan binne die volgende twee weke styg. Laer pyse vir November en Desember word steeds voorspel. Wolpryse het ook onder druk gekom in die week en sywaarts beweeg.
AF  SOUTH AFRICA