Nova 1035 - Sunrise

13 Nov Vaderskap verlof op pad vir Namibie?

1 MIN
Download (829.5 KB)
Na aanleiding vsn 'n navraag in die Nasuonale Vetgadering het die Eerste Minister gese die lengte van kraamverlof vir vroue mag dalk verleng word, en dat vaderskap verlof vir pa's ook oorweeg word. Dani en Deon gesels.
ENGLISH  SOUTH AFRICA