Pieter Möller - Landbou Insetsels

13 Nov Hans-Jurie Moolman gesels oor die wettigheid van grondeise op ‘n plaas

5 MIN
Download (2.6 MB)
Hans-Jurie Moolman is 'n regskundige wat spesialiseer in grondkunde en hy bespreek vandag die wettigheid van grondeise op ‘n plaas. Moolman verduidelik volledig hoe grondeise werk en hoe ‘n grondeienaar kan bepaal of dit wettige eise is aldan nie. Hy verduidelik verder die wetlike aspekte van hoe die eise ingestel word, totdat ‘n finale hofbevel daaroor beslis word.
AF  SOUTH AFRICA