10 Nov PM berig oor die finaliste van die tiende kuilvoer-kompetisie wat pas aangekondig is
2 MIN
Download (1.0 MB)
Santam Landbou se Kuilvoer-kompetisie het vanjaar weer groot belangstelling getoon. Dit is die tiende jaar wat dit plaasvind. Altesaam 102 inskrywings is ontvang van reg oor die land. 23 maatskappye het hulleself of hulle kliënte vir die kompetisie ingeskryf. Daar was drie formele kategorieë. Kuilvoerontledings is volledig gedoen en daar is besluit om die wenners aan te kondig tydens ‘n Kuilvoer-kongres wat op 28 November in Pretoria gaan plaasvind.
AF
SOUTH AFRICA