Rosestad Godsdiens

8 Nov Woensdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

15 MIN
Download (7.2 MB)
1 JOHANNES 2 Ons het Jesus as ons voorspraak by die Vader 1Dit skrywe ek aan julle, my liewe kinders, dat julle nie moet sondig nie. En as een van ons sondig – ons het Jesus Christus, die regverdige, as ons voorspraak by die Vader. 2Hy is die versoening vir ons sondes; en nie net vir óns sondes nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.
AF  SOUTH AFRICA