8 Nov Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
2 MIN
Download (1.1 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Graanprodukte is onder druk, maar beide wit- en geelmieliespotpryse het gedaal hierdie week. Sojapryse week-op-week, het weer effens gestyg hierdie week, grootliks as gevolg van die droogte in Brasilië. Koringspotprys het weer gedaal, terwyl sorghumpryse ook effens gedaal het. Lusernpryse het ook gedaal.
AF
SOUTH AFRICA