8 Nov Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense
3 MIN
Download (1.8 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het weer effens versterk teenoor ‘n swakker dollar. Die konflik in Gaza het steeds ‘n invloed op die olieprys, maar kan brandstofpryse in SA kan laat daal. Hierdie week het speenkalfpryse weer effens gestyg. Stoorlammerpryse het effens gedaal. Laer pyse vir November en Desember word steeds voorspel. Wolpryse het ook onder druk gekom in die week.
AF
SOUTH AFRICA