Pieter Möller - Landbou Insetsels

7 Nov Prof. Frikkie Maré gesels oor die mediumtermynbegroting wat verlede week aangekondig is

4 MIN
Download (2.2 MB)
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom by die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die mediumtermynbegroting wat verlede week aangekondig is. Die prentjie is nie baie positief vir Suid-Afrika nie. Maré verduidelik die invloed op die landbousektor. Hy voorpel dat belasting moontlik verhoog moet word om verligting vir die Staat en onder meer hul skuld te bring. Die vraag na goedkoper proteïne kan ‘n gegewe word in die onmiddellike toekoms.
AF  SOUTH AFRICA