31 Oct PM berig oor die belangrike rol wat vee speel in globale voedselsekuriteit
1 MIN
Download (620.8 KB)
Volgens ‘n onlangse verslag van die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasie (FAO) dra vee en veeprodukte by tot voedselsekuriteit. Vee speel ‘n groot rol in die bestuur van ekosisteme en selfs om grondvrugbaarheid te verbeter. Wêreldwyd is meer as ‘n miljard mense afhanklik van veewaardekettings vir hulle bestaan.
AF
SOUTH AFRICA