Rosestad Godsdiens

30 Oct Maandag Oggenddiens - Ds Jan Venter

10 MIN
Download (5.1 MB)
MATTEUS 5 15ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. MATTEUS 16 16Simon Petrus het geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.” MARKUS 4 21Hy het vir hulle gesê: “'n Lamp kom mos nie onder 'n emmer of onder 'n bed nie? Is dit nie bedoel om op 'n staander gesit te word nie?
AF  SOUTH AFRICA