Pieter Möller - Landbou Insetsels

30 Oct PM gesels met die mede-eienaar van ‘n plaas in Springfontein in die Vrystaat

4 MIN
Download (1.9 MB)
Prior Grange is ‘n historiese plaas in die Suid-Vrystaat waar hoofsaaklik met merinoskape geboer word. Die plaas het ‘n paar dekades gelede twee krieketvelde ontwikkel waar spelers oor die hele land bymekaar kom en jaarliks in ‘n toernooi deelneem. Stephen de Swardt verduidelik die ekonomiese inspuiting wat dit vir die distrik inhou en ook oor die boere-gasvryheid wat geniet is.
AF  SOUTH AFRICA