Rosestad Godsdiens

29 Oct Sondagaand Erediens - Ds Horace van Coller

17 MIN
Download (8.1 MB)
PSALMS 131 Ek het rus gevind 1'n Pelgrimslied. Van Dawid. Selfverheffing en hoogmoed is daar nie by my nie, Here. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. 2Ek het rus en kalmte gevind. Soos 'n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het, so het ek tevredenheid gevind. 3Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd.
AF  SOUTH AFRICA