Pieter Möller - Landbou Insetsels

25 Oct Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

2 MIN
Download (1.3 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Graanprodukte is onder druk en beide wit- en geelmieliespotpryse het gestyg hierdie week. Sojapryse week-op-week styg ook hierdie week. Die konflik in Israel oefen ‘n invloed uit op pryse. Sonneblomspotpryse het ook weer gestyg hierdie week. Koringspotprys het weer gedaal, terwyl sorghumpryse ook effens gedaal het.
AF  SOUTH AFRICA