Pieter Möller - Landbou Insetsels

25 Oct Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.8 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het effens verswak teenoor die dollar hierdie week en Amerikaanse rentekoerse is steeds hoog. Die konflik in Israel speel steeds ook ‘n rol in hierdie opsig. Hierdie week het speenkalfpryse gestyg. Stoorlammerpryse het weer gestyg. Laer pyse vir November en Desember word steeds voorspel. Wolpryse het ook weer verder gedaal.
AF  SOUTH AFRICA