Pieter Möller - Landbou Insetsels

23 Oct PM berig oor die teel van hitte-bestande koeie

1 MIN
Download (597.2 KB)
Navorsing het goeie vordering gemaak met die teel van hitte-bestande koeie. In Sao Paulo is groot sukses al behaal met koeie op ‘n melkplaas. Gladde velle word geteel en die koeie is gemaklik om tussen 5 en 25 grade Celsius te oorleef. Warmer toestande in die toekoms kan groot uitdagings inhou vir die bedryf en melkproduksie kan selfs skerp afneem as iets drasties nie gedoen word nie.
AF  SOUTH AFRICA