Pieter Möller - Landbou Insetsels

11 Oct Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

2 MIN
Download (1.3 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het gedaal hierdie week. Sojapryse het week-op-week gedaal. Die gunstige weer in die VSA kan ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het ook weer gedaal hierdie week. Koringspotprys het gedaal terwyl sorghumpryse effens gestyg het.
AF  SOUTH AFRICA