9 Oct PM berig oor sel-ontwikkelde vleis
5 MIN
Download (2.7 MB)
Nuwe navorsing se resultate wys daarop dat die koolstofspoor van sel-ontwikkelde vleis, meer omvattend is as wat die bedryf voorheen vermoed het. Volgens die studie se resultate gebruik maatskappye wat groeimedia tot farmaseutiese vlakke moet suiwer, meer hulpbronne, wat die potensiaal vir aardverwarming verhoog.
AF
SOUTH AFRICA