Pieter Möller - Landbou Insetsels

4 Oct Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

2 MIN
Download (1.1 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het weer gestyg hierdie week. Sojapryse het week-op-week gestyg. Die gunstige weer in die VSA, kan ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het ook weer gestyg hierdie week. Koringspotprys het gedaal, terwyl sorghumpryse effens gestyg het.
AF  SOUTH AFRICA