Pieter Möller - Landbou Insetsels

4 Oct Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

4 MIN
Download (2.0 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het verswak teenoor die dollar hierdie week. Beurtkrag is een van die belangrikste oorsake hiervan. Hierdie week het speenkalfpryse teen die verwagting in gedaal. Meer diere is egter in die mark. Stoorlammerpryse het effens gestyg. Pyse behoort tot middel November te daal.
AF  SOUTH AFRICA