Rosestad Godsdiens

26 Sep Dinsdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

16 MIN
Download (7.5 MB)
MATTEUS 28 18Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. 19Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en 20leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
AF  SOUTH AFRICA