Pieter Möller - Landbou Insetsels

7 Sep PM gesels met Joe Scholtz, veiligheidskenner van die Noord-Kaap

3 MIN
Download (1.8 MB)
PM het met Joe Scholtz, veiligheidskenner van die Noord-Kaap gesels tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley. Hy skets 'n prentjie van die algemene toestande in die provinsie.
AF  SOUTH AFRICA