Pieter Möller - Landbou Insetsels

30 Aug Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

4 MIN
Download (2.1 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het versterk teenooer die dollar hierdie week. Rentekoerse in die VSA kan onveranderd bly. Hierdie week het speenkalfpryse gestabiliseer. Stoorlammerpryse het huidige vlakke gehandhaaf en effens gedaal. Pyse behoort in die volgende weke effens te styg.
AF  SOUTH AFRICA