Pieter Möller - Landbou Insetsels

21 Aug Regskundige, Hans-Jurie Moolman, praat oor die wetgewing ter sprake by veldbrande

4 MIN
Download (2.2 MB)
Hans-Jurie Moolman, 'n regskundige wat spesialiseer in grondregte, verduidelik die wetgewing van toespassing by die ontstaan en bestryding van bos- en veldbrande. Hy verduidelik hoe die reg die aanspreeklikheid van brande aanspreek en noem dat die ontstaan van brande is die eerste basis van aanspreeklikheid wat bepaal moet word. Versuim en optrede word ook volledig toegelig.
AF  SOUTH AFRICA