16 Aug Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense
4 MIN
Download (2.0 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het weer gedaal teenoor die dollar hierdie week. Hierdie week het speenkalfpryse effens gedaal, maar behoort binnekort weer bietjie te begin styg. Stoorlammerpryse het huidige vlakke gehandhaaf. Pyse behoort in die volgende weke afwaarts te neig.
AF
SOUTH AFRICA