11 Aug Pieter Moller berig oor Australië se wolbedryf
58 SEC
Download (468.3 KB)
Die Australiese wolbedryf werk baie hard om weer sake met China te doen. Dit kom nadat wolkontaminasie weer teengewerk word. China bly hul grootste mark en laasgenoemde was bekommerd oor die kontaminasie in wol wat verlaagde wolgehalte veroosaak.
AF
SOUTH AFRICA