Pieter Möller - Landbou Insetsels

8 Aug Prof. Frikkie Maré gesels vandag oor die pas afgelope jaarkongres van Vrystaat Landbou

4 MIN
Download (2.1 MB)
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die pas afgelope jaarkongres van Vrystaat Landbou. Maré vul aan by die tema van vanjaar “Hoe vul ons die vakuum”. Hy noem die innoverende gedagtes van landbouers om self iets aan hulle situasie te doen, soos byvoorbeeld die alternatiewe opwekking van krag. Hy noem ook die positiewe elemente soos die vul van slaggate, die soek na voldoende entstowwe vir vee, ens.
AF  SOUTH AFRICA