Pieter Möller - Landbou Insetsels

3 Aug PM berig oor ‘n sog in Brasilië wat geboorte geskenk het aan ‘n rekord getal varkies

1 MIN
Download (578.2 KB)
In Brasilië het ‘n sog ‘n vreemde rekord opgestel deur geboorte te skenk aan 41 varkies. Die een enkele werpsel van 41 varkies is baie meer as die gemiddelde getal van 12 varkies. Die geboorte was ‘n byna 5-uur prosedure. Die vorige rekord was 26 varkies van een sog.
AF  SOUTH AFRICA