Pieter Möller - Landbou Insetsels

21 Jul PM berig oor die bekendmaking van SA se top slaghuise

1 MIN
Download (459.1 KB)
Die jaarlikse Cleaver-toekennings het onlangs die beste plaaslike slaghuise regoor Suid-Afrika vereer. Dit is ook ‘n Rooivleisbedryfsforum inisiatief en was die 18de jaar wat die toekennings gemaak is. In Sentraal-SA was West End Vleismark in Kimberley die enigste slaghuis wat hier tussen die wenners aangewys is.
AF  SOUTH AFRICA