19 Jul Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
2 MIN
Download (1.1 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmieliespotpryse het gestyg hierdie week. Sojapryse het week-op-week ook gedaal hierdie week. Sonneblomspotpryse het weer skerp gestyg hierdie week, maar koring se spotpryse het gedaal. Sorghumpryse het skerp gedaal. Die Graad 1 lusernpryse het ook intussen weer gedaal.
AF
SOUTH AFRICA