Pieter Möller - Landbou Insetsels

19 Jul Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.5 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het baie versterk hierdie week en Van der Merwe voorspel dat rentekoerse wel kan styg hierdie maand. Hierdie week het speenkalfpryse effens gedaal, maar behoort binnekort weer te begin styg. Stoorlammerpryse het intussen gedaal. Pyse behoort in die volgende drie weke nog te styg. Wolpryse het verder gestyg as gevolg van laer aanbod.
AF  SOUTH AFRICA