Pieter Möller - Landbou Insetsels

13 Jul Pieter Moller berig oor ‘n Meester-student wat interessante navorsing gedoen het oor teenstropings-tegnologieë

1 MIN
Download (625.4 KB)
‘n Interessante navorsingstudie deur Christelle Steyn, ‘n Meester-student aan die Universiteit Stellenbosch, het belangrike gevolgtrekkings gemaak vir die wildbedryf in SA. Sy het as deel van haar navorsing ‘n netwerksagteware-nabootser gebruik om ‘n hipotetiese netwerk van teenstropingstegnologie na te boots, wat in die bewaring van wildspesies soos renosters, olifante en leeus aangewend kan word. Hoewel die tegnogie gepaard gaan met die risiko van kuberaanvalle, bly dit steeds ‘n belangrike deurbraak.
AF  SOUTH AFRICA