10 Jul PM berig oor gesogte toekennings aan Birdlife SA
1 MIN
Download (562.1 KB)
Birdlife SA het twee gesogte toekennings ontvang vir hul goeie werk in toerisme, soos gemeenskapsprojekte waar voorheen benadeelde gemeenskappe as natuurgidse opgelei is en ‘n belangrike taak verrig in die industrie.
AF
SOUTH AFRICA