Pieter Möller - Landbou Insetsels

5 Jul Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste syfers oor vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.6 MB)
Dr. Johnny van der Merwe, 'n landbou-ekonoom en ook Uitvoerende Direkteur van AMT, gee oudergewoonte die jongste syfers oor die rand/dollar-wisselkoers en gee ook die nuutste pryse van die verskillende vleissoorte, melk- en wolpryse.
AF  SOUTH AFRICA