Pieter Möller - Landbou Insetsels

3 Jul PM berig oor opkomende boere in die Oos-Kaap wat hulp van die provinsiale regering ontvang het

51 SEC
Download (361.1 KB)
Opkomende wolboere in Sterkspruit het ‘n veeldoelige afdak van die Oos-Kaapse Departement van Landbou ontvang, ter waarde van R1 miljoen. Die opkomende boere ter sprake, moes voorheen hul skape in ‘n ou skuur skeer, wat ‘n negatiewe invloed op die gehalte van hul wol gehad het.
AF  SOUTH AFRICA