Pieter Möller - Landbou Insetsels

28 Jun Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.3 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het verder verswak hierdie week, waarskynlik as gevolg van rentekoerse. Hierdie week het speenkalfpryse effens gestyg en behoort binnekort verder te begin styg. Wolpryse het effens gedaal, asook varkpryse, terwyl bokpryse gestyg het.
AF  SOUTH AFRICA