25 Jun Pieter Moller berig oor rekordpryse op die volstruisbedryf se onlangse veilings
1 MIN
Download (444.4 KB)
Die Departement van Landbou het onlangs in die Wes-Kaap ‘n veiling vir volsruise aangebied en rekordpryse is behaal. 2 volstruise, ‘n manlike en vroulike paar, het onderskeidelik pryse van R26 000 en R41 000 behaal. Die gemiddelde pryse van volstruise het tussen R10 000 en R21000 behaal.
AF
SOUTH AFRICA