21 Jun Dr. Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
2 MIN
Download (925.2 KB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat hierdie week skerp gestyg het. Beide wit- en geelmielie se Juliespotpryse het hierdie week skerp gestyg. Sojaboon spotpryse het week-op-week ook gestyg. Weerstoestande in die VSA oefen tans die grootste druk op die goeie pryse uit. Sonneblomspotpryse het ook gestyg hierdie week, sowel as koringpryse. Katoenpryse het egter gedaal.
AF
SOUTH AFRICA