Pieter Möller - Landbou Insetsels

21 Jun Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.6 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het verder versterk hierdie week, waarskynlik as gevolg minder beurtkrag. Die vraag na beesvleis is steeds onder druk en daarom het speenkalfpryse steeds gedaal, maar behoort binnekort te stabiliseer en dalk te begin styg. Druk op produsente se kontantvloei is egter steeds hoog. Varkpryse het verder gedaal hierdie week.
AF  SOUTH AFRICA