Pieter Möller - Landbou Insetsels

18 Jun Pieter Moller berig oor ‘n pil wat metaanvrystellings verlaag

53 SEC
Download (372.8 KB)
Nieu-Seeland se kweekhuisgasvoetspoor kan teen 2025 aansienlik verminder, nadat ‘n kapsule wat ‘n metaanonderdrukker bevat, vir beeste ontwikkel is. Die nuwe tablet word stadig in die ingewande van beeste vrygestel en kan metaangasvrystelling vir maande lank met tot 90% verminder. Die proewe is egter tans in hul beginstadium en nog geen resultate is gepubliseer nie.
AF  SOUTH AFRICA